RUBARB TERT
Rita van der Westhuizen
Die resep kom uit my ouma Grieta Roetz se resepteboek.
3 eiers,
2 eetlepels botter,
2 teelepels bakpoeier,
3 koppies melk,
3 koppies suiker,
3 koppies meelblom,
3 koppies rubarb, in ringetjies gesny
knippie sout.
Metode
Meng suiker, botter,melk en eiers tot room. Voeg meelblom, bakpoeier rn sout wat gesif is
by. Heel laaste rubarb. Voeg in
gesmeerde bak en bak in oond van 180
grade tot dit mooi bruin is.
Bedien met vla of roomys. (Rhubarb of rubarb)http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/rubarb-tert.html
No comments:
Post a Comment