Saturday 1 March 2014

FRITATTAS IN MUFFIN PANNETJIES

FRITATTAS IN MUFFIN PANNETJIES
Eie Resep*
Spuit jou pannetjies goed met S/Cook
Pak gaar Macaroni onder in
Dan bietjie gaar Spinasie
Bietjie Ham
Stukkies Salami
1t gebraaide ui[fyngekap]
Feta Kaas
Dan Chedderkaas, Parmesaan-kaas en ek het sommer bietjie broodkrummels gemeng met my chedderkaas voor ek dit opgesit het
Klits so 6-8 eiers met enige kruie, sout en peper in wat jy het en gooi elke holte goed vol met die eiermengsel to bo
Bak by 180*C vir so 30min. tot mooi bruin
N.S=Julle kan enige iets in die lagies pak..tot bo 24/5/12*Helena Kruger  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/fritattas-in-muffin-pannetjies.html

No comments:

Post a Comment