Saturday 22 March 2014

GEBRAAIDE GEELSTERT OP DIE KOLE



GEELSTERT GEBRAAI
Marius van der Westhuizen
Garlic , suurlemoen sap , swart peper en botter wat gemelt is.
Gooi garlic in botter.
Verf die vis die heeltyd met garlicbotter en suurlemoensap.
Swart peper op elke kant na jy botter op geverf het.
Hou aan vis verf met botter totdat hy gaar is. GENIET..22/3/14> http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/gebraaide-geelster-op-die-kole.html

No comments:

Post a Comment