Saturday 22 March 2014

SPUR WINGS

HOENDERVLERKIES EIE AAN SPUR SIN
Francoise Jordaan
 Met my eie "tweaks" by:
Vat jou vlerkies wat klaar in porsies gesny is en pruk met 'n skerp messie.
Strooi hoender spesery en laat rus in die yskas vir tenminste 'n uur maar oor nag is die beste.... (Ziplock bags is baie goed hiervoor...)
Verhit jou olie vir diep braai en "deepfry" tot goud bruin.
Dit word baie maklik gaar omdat die beentjies help om die hitte te versprei.
Ek verhit dan ook Spur se "basting sauce" in 'n aparte pan tot dit prut.
Ek gooi my vlerkies reguit van die olie af in die pan vir omtrent 2 minute en ek maak seker dit is heeltemal bedek met die sous.
Die verhitting van die sous maak dit lekker taai en laat dit goed aan die hoeder kleef. Bediem met "Durkie" sous en suuroom of bloukaas sous.
DEFINE! Hoop dit help.N.S<>Francoise Jordaan. As jy die hele resep volg tot na die basting sous is dit die sticky wings. As jy stop nadat dit gediebraai is is dit die gewone spur wings.
 22/3/14>http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/spur-wings.html

No comments:

Post a Comment