Friday 21 March 2014

GEBRAAIDE VET SKAAPRIB

GEBRAAIDE VET SKAAPRIB
Stefaans Blaauw
Vat n VET skaap RIB, nie n lam ribbetjie nie...
Smeer dit lekker in met bruin asyn
Spesery dit met DELI se BBQ-SWA
Rol dit op, en laat le oornag in plastieksak in die yskas.
En 4 uur more oggend dan pak jy dit in....KALAHARIE toe..
Gaan soek n GROOT KAMEELDORINGBOOM, bo op n ROOI DUIN..
Maak vuur..en Gooi n lekker KOUE WHISKEY...
en geniet die son ondergang...terwyl die vuurtjie brand...
En LATER EERS dan braai mens daai rib.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/gebraaide-vet-skaaprib.html


No comments:

Post a Comment