Friday 21 March 2014

BOEREWORS POFADDER

BOEREWORS POFADDER
Stefaans Blaauw
Dit IS n BOEREWORS resep, wat ek so nou en dan in n VETDERM stop, net vir die LEKKER daarvan.
32 Kg Vleis
8 Kg vet
3 Kilogram uie in blokkies gesny
650 gram sout
50 gram gemaalde naeltjies
80 gram swart peper
50 gram gemaalde neut
200 gram koljander
750 milliliter Woestersous.
Meg alles saam in n vleisbak, en maal deur n 6mm siffie.
Gooi nou 4 liter yswater by en meng deur met die hand.
Stop die vleis nou in skaap vetderms ( wat nie omgedop is nie) met die vetkant buitekant.
Braai op lekker warm kole of "GRILL" dit in die oond tot so goudbruin.
Die ideaal is om dit so bietjie in die vlammme te braai..http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/boerewors-pofadder.html

No comments:

Post a Comment