Friday 21 March 2014

PERSKE ATJAR

PERSKE ATJAR
*Sophia Dico*
10 geel perskes
4 uie
1 ½ koppies suiker
1L wit asyn
1 teelepel kerrie
1 teelepel borrie
1 teelepel peperkorrels

Voeg jou asyn, suiker, kerrie, borrie en peperkorrels saam in 'n pot en laat kook tot ruikbaar. Voeg dan jou eie by en laat hulle kook tot glans. Skill jou geel perskes af, sny in halwes, haal die put uit en sny in skyfies. As jou uie glans is dan voeg jy jou perskes by en laat saamkook vir 10 minute. Maak jou glas potjies met kook water steriel. Sodra die geur deur die perskes getreke het, kan jy dit in die potjies sit. Let op dat daar geen lugblasies in is wannneer jy seel.Pasella> http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/perske-atjar.html

No comments:

Post a Comment