Sunday 20 April 2014

OORSKIET HOENDER EN SPAGHETTI SLAAI



OORSKIET HOENDER EN SPAGHETTI SLAAIBedien 4

500 ml gekookte opgesnyde hoender
250 ml gerasperde murgpampoentjies
250 g gekookte spaghetti

SUURLEMOEN-SLAAISOUS Stukkies en sap van 2 suurlemoene
45 ml olyfolie
Sout en peper

1. Meng die gekookte hoender, murgpampoentjies en gekookte pasta in ’n groot opskepbak.
2. Meng al die bestanddele vir die slaaisous, geur vir smaak en gooi liggies oor die slaai. 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/04/oorskiet-hoender-en-spaghetti-slaai.html

No comments:

Post a Comment