Wednesday 23 April 2014

VIER BESTANDDELE BROODJIE


MY DAD SE BROODJIE
1 kg witbroodmeel (7koppies)
4 koppies lou water
2 tl sout
1 pakkie gis (10gr)

Meng alles saam.
Dit is nie nodig om dit te laat rys nie. Jy kan as jy wil, maar daar is geen verskil nie.
Bak vir 1 uur by 180 C
(Kreatiewe Kos Idees)
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

# 4bestanddele broodjie
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/04/vier-bestanddele-broodjie.html

No comments:

Post a Comment