Tuesday 27 May 2014

ANDREA SE HEERLIKE KAASKOEK




ANDREA SE HEERLIKE KAASKOEK

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/andrea-se-heerlike-kaaskoek.html

Tiekie Geyer

Andrea Geyer is gelukkig 'n deel mens soooo ek dEel graag my liewe skoonsus se resep. Maak tennisbeskuitjie kors in losboom koekpan en sit in yskas.
Voorverhit oond 180grade.
3 eiers
1 blik kondensmelk
250 ml vars room
125ml suurlemoensap
1 1/2 t vlapoeier
2 bakkies 'creamed' maaskaas
1/2 k strooisuiker
Meng alles saam en gooi oor lepel se agterkant op die beskuitjie kors.
Bak 30min. Sit oond af en laat koek afkoel in oond. Andrea bak dit in die aand en laat oornag afkoel. Versier met enige vars of geblikte vrugte.. Ek grenadella gemeng met bietjie vlapoeier,suiker en water en verhit tot deurskynend en toe oorgegooi... Geniet die kaaskoek as ek een kan bak kan enige iemand! Dankie andrea dat jy maklik deel, die grootste daarvan jou hart!

No comments:

Post a Comment