Thursday 15 May 2014

CARRINA SE BROOD


CARRINA SE BROOD
Carrina le Roux
 En baie maklik!!!
1kg koekmeel
1pakkie Anchor pers kitsgis(kyk altys exp date op pakkies)
2tlp sout
1eetlp suiker
Meng eers die meel en sout
Dan in ander glas bakkie gooi jy die kitsgis, suiker en 400ml louwarm water....laat dit eers so opbruis!!
Dan meng jy dit met jou meel.
Tot soos brood deeg....maak so bal en smeer sommer groot kastrol met olie en sit dit daarin...met die deksel op...
Sit hom in die son tot dat dit tot bo gerys is
knie af....
Smeer jou brood pannetjies .....ek kry 3 klein broodjies uit....
Deel die deeg in drie.....sit weer naby son met groot doek bo oor!
As dit tot bo gerys het ,
Sit ek in my voorverhiite oond oo 180·
Bak vir so 30-45 min.....kyk tot goudbruin....15/5/14* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/carrina-se-brood.html




No comments:

Post a Comment