Friday 6 June 2014

MACARONI EN KAAS MET MAALVLEIS



MACARONI EN KAAS MET MAALVLEIS
Andre Adriaan Esterhuizen
Kook Macaroni tot gaar.
Braai uie, mushrooms en braai dan maalvleis lekker by, voeg n klein blikkkie gemengde groente by
Meng Macaroni en maalvleis alles saam
Klits saam:
6 eiers  
1 kop melk
1pakkie mushroom sop
1 kop water
Voeg by macaroni, gooi in pan ,
Bak by180'C vir 20 min
Rasper kaas en strooi oor en bak nog 10min.6/6/14 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/06/macaroni-en-kaas-met-maalvleis.html

1 comment:

  1. Hi Heleen, kan jy asb die hoeveelhede gee van die macaroni,uie, mushrooms en maalvleis? Daar is net instruksies en niks verder nie.
    Baie dankie.Jou resepte lyk maklik en lekker.

    ReplyDelete