Wednesday, 23 July 2014

GROENTETERT

                                                                 


GROENTETERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/groentetert.html

Kook versillende groentes apart en net halfpad gaar.
Pak lae in n bak, tussen elke laag gooi jy min pannekoekdeeg om te bedek en bietjie parmesankaas.
Bo oor ook deeg en parmesan.
Bak in oond vir 46 min by 180*C. Dis heerlik!
23/7/2014**Kobie Coetzee *
Foto> Martinevos.com