Thursday, 3 July 2014

HOENDER EN PAMPOENSOP




HOENDER EN PAMPOENSOP

RSG
2 uie, gekap
1 hoender
1 liter water
3 botterskorsies, geskil en gekap
halwe pak kaaskrulle
neutmuskaat
sout en peper
room, opsioneel
suiker, opsioneel

Braai uie in drukkoker.
Voeg heel hoender, water, sout, peper en neutmuskaat by.
Laat dit gaar stoom.
Haal uit en ontbeen hoender.
Voeg botterskorsie by vloeistof in drukkoker en kook tot sag.
Verpulp dit en sit dit terug in pot.
Voeg die vleis van die hoender en die kaaskrulle in die pot.
Prut en roer tot kaaskrulle opgelos is.
Voeg die room en bietjie suiker by. 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/hoender-en-pampoensop.html