Friday, 4 July 2014

SOUSERIGE BRUINPOEDING

SOUSERIGE BRUINPOEDING
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/07/souserige-bruinpoeding.html

*My eie Verwerking*
So 8 Porsies
BESLAG
3/4 k Appelkooskonfyt
3/4 k Gesmelte botter
2t Koeksoda
2 k Meelblom
1t Fyn Gemmer
1t Kakao
Knippie sout
SOUS
4 k Water
4 t Kakao
3/4 k Suiker
Oond 180*C
Meng en kook jou sousbestanddele en gooi dit in jou bakskottel
Smelt jou botter en konfyt sommer in die mikrogolf oond
Voeg die koeksoda by en roer tot dit skuim
Voeg nou jou droee bestanddele by, meel, gemmer,kakao,sout meng en skep lepelsvol in jou sous in jou bakskottel
Bak vir 25min.en geniet dit*4/7/2014