Saturday, 16 August 2014

BIERBESLAG VIR VIS



BIERBESLAG VIR VIS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/bierbeslag-vir-vis.html
Helena Kruger
180ml Koekmeel
200ml Mielieblom [Maziena]
Knippie Egg Yellow poeier [of borrie]
1 x 340ml blikkie koue bier [Black Label]
Sonneblomolie vir braai
4 visfilette
Metode:
Meng die koekmeel, mielieblom en egg yellow saam.
Gooi die bier by en roer tot glad. .
Bak lekker bros in jou olie.*16/08/2014*