Friday, 8 August 2014

KOSHUIS BLOMKOOL


KOSHUIS BLOMKOOL
RSG HANSIE SE BLOMKOOL
1 blomkool kop
1 koppie kaas, gerasper
½ koppie room
Aromat

Kook blomkool gaar in soutwater, tot sag.
Gooi BAIE aromat oor. Strooi kaas oor,
sit in mikrogolf, sodat kaas kan smelt.
Gooi room oor, en bedien!

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/koshuis-blomkool.html