Friday, 8 August 2014

BRUSSELSE SPRUITJIES


BRUSSELSE SPRUITJIES
RSG
500g Brusselse spruitjies
125g spek, gesnipper
40g botter
100g roomkaas
sout en peper

Stoom die groente.
Braai spek tot bros in botter.
Voeg brusselse spruitjies, asook sout en peper by.
Roer roomkaas in

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/brusselse-spruitjies.html