Wednesday, 6 August 2014

EVIL CHILLI CHUTNEY

Deon De Jager‎
Evil Chilli Chutney
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/evil-chilli-chutney_63.html

500g chillies. Ek gebruik 'n mengsel van al die soorte wat ek kan kry Gell, groen rooi enige soort)
4 Eetlepels "Cumin"
2 Eetlepels Borrie
2 Koppies Ligbruin suiker
1 Teelepel sout
100 g vars gerasperde gemmer
5 groot knoffelhuise baie fyn gedruk
250ml olie
250ml wit asyn

1) Kombineer alles behalwe die suiker en die asyn in 'n dikboom kastrol en braai oor matige hitte vir sowat 15 minute.
2) Voeg die suiker en asyn by en kook bedek vir 10-15 minute
3) Gooi oor in warm gesteriliseerde bottels en seel
**BOTTEL-EN-BERE-RESEPTE*6/8/2014