Monday, 18 August 2014

OUMA RINA SE KISSES

Marina Hamilton-Walker 
Dankie vir almal se mooi kommentaar. Die resep is al op ons blad. Stokoud van my Ouma Rina. Koekies se naam is Kisses. 

OUMA RINA SE KISSES
500 gr botter (nie margarien)
500 gr suiker
500 gr meel
500 gr maizena
3 teel bakpoeier
3 eiers
Sout

Room suiker en botter. Voeg eiers en vanilla by.
Voeg gesifte meel, mazeina en bakpoeier by.
Meng goed en gebruik cookie press.
Bak by 230 grade celcuis.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/ouma-rina-se-kisses.html