Tuesday, 26 August 2014

SPITSTYD PASTEI / HOENDERPASTEI


SPITSTYD PASTEI

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/spitstyd-pastei-hoenderpastei.html

1 heel hoender

speserye
1 koppie hoenderekstrak
1 ui
1 pakkie sampioene, gekap
1 pakkie sampioenroomsop
blaardeeg

Plaas hoender in 'n oondbak met speserye en hoenderekstrak.
Bak vir uur en 'n half teen 180 grade.
Haal uit, ontbeen en sny in stukkies.
Meng soppoeier met 'n bietjie hoenderekstrak.
Braai ui.
Voeg sampioene, ui en sop by die hoenderstukkies.
Plaas in oondbak.
Bedek met blaardeeg.
Smeer eierwit oor deeg.
Druk gaatjies in deeg met vurk.
Bak teen 180 grade vir 20 minute.
BRON: Rsg
Geplaas deur: Dalene Brits