Thursday, 25 September 2014

GEBAKTE HOENDER MET HOT SPICE

.

GEBAKTE HOENDER MET HOT SPICE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/gebakte-hoender-met-hot-spice.html

eie Resep*Helena Kruger
Hoender stukke
Aartappel
Uie
Enige Hot Spice
Olyfolie
Sout en Peper
Plaas rou aartappel skywe onder in jou bakskottel Sny uie en plaas bo-op
Plaas jou Hoender stukke op en drizzel olyfolie bo-oor
Bak by 180*C vir 30min tot mooi bruin en gaar>>Maak die eerste 15min die bak toe met foil en bak dan oop verder **Baie lekker saam met Geroosterde Groente en Rys**Helena 25/09/2014