Saturday, 20 September 2014

GEROOSTERDE GROENTE



GEROOSTERDE GROENTE

Handvol groen aspersies
1 ui
Geel en rooi soetrissies
1 botterskorsie
1 pakkie vla pampoentjies (patty pans)
Sout en peper
Olyfolie
3 teelepels basiliekruid pesto
Handvol neute, gesout
Handvol pampoenpitte
Bokmelkkaas of fetakaas

Kap groente in blokkies.
Plaas in oondpan.
Meng die bestanddele, behalwe die kaas.
Rooster teen 180° C vir 30 minute.
Krummel kaas oor.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/geroosterde-groente.html