Sunday, 21 September 2014

BLOMKOOL EN BROCCOLLI GEBAK



Lianné Barnard
BLOMKOOL EN BROCCOLLI GEBAK

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/blomkool-en-broccolli-gebak.html
Blomkool en Brocolli met aromat gesprinkel.
En dan crispy bacon bo oor gestrooi.
Sweet thai chili sous bo oor en dan gerasperde kaas.
Ek het dit op 150*C gebak vir so 10 minute.
Maar hang af van elkeen se stoof.
Ek sou se prik maar die groente met n vurk en maak seker dit is sag.
As dit vars groente is, kook eers so bietjie. Nie almal hou van hul groente nog so bietjie crispy, soos ek nie