Thursday, 25 September 2014

MOSSELPOT


Nicolene Visagie Montgomery
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/09/mosselpot.html
MOSSELPOT
Kook saam vir so 5 min
Half bottle wit wyn
paar korrels Swart peper
Bietjie gerasperde knoffel na smaak
Voeg by 1 blik coconut cream
Meng botter en meel saam tot glad (gelyke dele)
Lepel vol op 'n slag in pot tot lekker dik en romerig
500ml vars room
Sout en peper na smaak.

Nou sit jy gaar mossels in pot en prut stadig vir so 10 min.
Bedien saam french loaf.
(Kook mossels saam met leeks, wortels, knoffel, peper tot oop gaan.)