OLIE CHIFFON KOEK
KOEK:
2kp meelblom
1kp melk
2 teel bakpoeier
1 kp suiker
1/3 kp kookolie
¼ teel sout
4 eiers
METODE:
Kook melk en olie saam
Sif net meelblom en sout saam
Klits eiers en suiker saam vir 15min. Voeg meelblom en sout by
Meng baie goed. Strooi nou die bakpoeier oor mengsel en gooi die warm melk bo oor. Meng goed.
Skep in voorbereide pan. Bak vir ongeveer 30min by 180°C.

VERSIERSUIKER
250g Sagte botter
4 kop Versiersuiker
5ml Vanielje geursel
2 Eetlepels vars Room
Kleursel na smaak
Meng alles baie goed
Bron: Knuppeldik aan koningskoshttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/chiffon-koek.html

No comments:
Post a Comment