Thursday 23 October 2014

FRIKADELLE MET CHAKALAKA

FRIKADELLE MET CHAKALAKAhttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/frikadelle-met-chakalaka.html
1. Meng jou maalvleis met jou speserye en rasper 1 aartappel by
2.Voeg 1 eier by en so 2 e meelblom en meng goed en maak jou frikadelle
3.Sny aartapels dun as ook uie en plaas in jou bakskottel met speserye oor
4. Plaas jou frikadelle bo-op
5.Maak n blikkie Chakalaka * Mild en Spicy oop en voeg n halwe kop water by
6.Gooi oor jou gereg en maak dit toe met foil en bak by 200*C vir 1h tot jou aartappels sag is
N.S>Ek het sommer los klein tamaties oopgesny en tussen in gedruk ..as jy voel jy wil meer sousie he voeg halftyd so n bietjie water by]oor] jou gereg en bak dit verder**Baie lekker saam met rys en heerlike vars beetslaai>Helena Kruger*23/10/2014

  

HIER HET EK NET VAN DIE AARTAPPELSKYWE SOMMER TUSSEN IN GEDRUK..26/11/2015***Helena Kruger



 


 


 


No comments:

Post a Comment