Sunday 12 October 2014

GRUNTER - BRAAI OP DIE KOLE


Petro Burger Prichard 

Ons eet baie Grunter AS hulle volop is en my man VANG hulle!! Jare terug 'n 'baste resep' gekry van 'n visserman wat jy bo-oor verf terwyl jy vis op kole braai. 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/grunter-braai-op-die-kole.html
Eerstens, braai die vis hoog op kole. 
Maak 'baste' aan: 
4 eetlepels Botter of Margerine (ongeveer), so 
4 eetlepels MayonNaise, 
Mixed Herbs, 
klein bietjie suurlemoensap (ook die in botteltjies). 

Smelt dit saam, sommer oor kole in kastrolletjie en smeer heeltyd aan vis terwyl hy braai tot dit op is.

No comments:

Post a Comment