Saturday, 11 October 2014

PAWPAW RHELISH

PAWPAW RHELISH
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/pawpaw-rhelish.html
*eie Resep*
2 groot papajas[Pawpaw]
4 Appels blokkies gesny
100g Sondroog Tamaties gekerf
4 Kiwi Vrug blokkies gesny
6 Chillies gekerf
3 Jalapenos gekerf
1 Uie fyn gesny
2 stukke Seldery fyngekerf
3 k Suiker
3 k Asyn
2 k Water
2 t sout
1t Swartpeper korrels
1/2 t Pimentos saam bebind in n doekie[ peperkorrels en pimentos]
METODE:
Kerf al die vrugte en groente en meng met jou suiker
Plaas in kastrol en voeg jou ander best. by en kook stadig vir +- 1h
Roer sodat dit nie aanbrand nie
As dit te loperig is meng 2t Mielieblom en maak dit dikker
Bottel warm in warm bottels..N.S>Dit Brand lekker en is baie lekker*Helena Kruger*11/10/2014