Saturday 18 October 2014

HABANERO CHILLI SAUCE




HABANERO CHILLI SAUCE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/habanero-chilli-sauce.html

*Eie Resep Helena Kruger**
600g Geel Habaneros [met pitte in]
3 uie gekap
3 knoffelhuisies gekneus
1Groen Soetrissie gekerf
3  e Appelkooskonfyt
2+1/2k asyn [twee en n half]
2 k Tamatiesous [all Gold]
1 k Sweet Chilli Sous
2 t Heelkorrel mosterd
2t Cumin
2t Paprika
1t Seldery-saad
1/2t Rooi peper
2t Vars gekapte gemmer
4k Water
1/2 t sout
Plaas groente in jou Voedselverwerker en kap grof fyn.
Kook vir ongeveer 30-35min stadig tot goed gaar
Maak weer goed fyn in jou Liquiddizer en kook vir nog 20min
N.S Roer sodat dit nie aanbrand nie..Baie *HOT*HOT*18/10/2014

                                                              Geel Habaneros
 

No comments:

Post a Comment