Monday, 27 October 2014

KERRIE FRIKADELLE

Lianné Barnard Hello almal. Skuus. My dag het met my weg gehol. Die frikadelle maak ek min of meer soos bo.
KERRIE FRIKADELLE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/kerrie-frikadelle.html
Maalvleis
Gerasperde ui
Sout, peper en speserye na smaak.
Eier om te bind.
Sous.
Braai uie tot deurskynend.
Voeg appelkooskonfyt by en laat smelt.
Strooi nou kerrie poeier en borrie bo oor en braai saam.
Laastens voeg warm water by om te verdun. Sit nou bolletjies terug en roer deur