Wednesday, 15 October 2014

KONDENSMELK TRUFFELS



Liana Barnard Claassen


KONDENSMELK Truffels

1/2 koppie botter gesmelt, 
1 K kondensmelk.
Roer by botter in. 
2-3 koppies versiersuiker 

(moet n stywerige deeg maak). Sit een uur in yskas. Rol bolletjies rondom n marachino kersie. Doop in gesmelte sjokolade en versier.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/kondensmelk-truffels.html