Tuesday, 14 October 2014

PIEKELS IN YSKAS




So n bietjie Piekels gemaak vandag.
PIEKELS IN YSKAS.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/piekels-in-yskas.html

1k asyn
1k water
1e hoogvol suiker
1 e hoogvol growwe sout
In my bottels gegooi, goed geskud en my groente ingepak
swartpeperkorrels bo op gegooi met sommer bietjie dille en styf toegedraai en nou gaan dit yskas toe vir 2-3weke ..Dan kan ons proe Helena Kruger >N.S>>Dit is baie lekker Crispy na 3 weke..



 

Christa Beukes
PIEKELS IN YSKAS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/piekels-in-yskas.html
jy gebruik
1 kop asyn
1 kop water
1eetlepel siuker.
1 eetlepel growe sout en 'n paar swartpeperkorrels .
meng als goed saam,pak jou afgespoelde blomkool boompies en klein skoongemaakte iutjies in bottel en gooi sous bo oor ,laat staan so 2_3 weke voor gebriuk.

n.s> Dit word nie warm gemaak nie meng net goed en gooi oor kool en iutjies.. die ander is slaphakskeentjies. Iue in 'n sousie.*18/10/2014

 



PIEKELS IN YSKAS

This is a great yummy summer salad and can stay in your fridge up to 2 months.
4 thinly sliced cucumbers
1-large sliced red onions
1-large sliced green bell peppers
1-tbsp salt
2-cup white vinegar
1 1/2-cups sugar
1-tsp celery flakes
1-tsp red pepper flakes
Mix cucumbers, onions, peppers and salt; set a side.
Put vinegar, sugar, celery flakes and pepper flakes in a pot and bring to a boil. Remove from heat and add 2 handfuls of ice until melted.
Place all veggies in large mouth canning jars (2 quarts or 1 half gallon jar)
Pour mixture over cucumbers, store in refrigerator.
Will keep up to 2 months
Makes 2 quart jars**Nancy Miller**

PIEKEL STROOP



~from Savoring Time in the Kitchen's Mom
1 cup white vinegar
1 cup granulated sugar
1 cup water
1-2 teaspoons celery seed (I use 2)
1 teaspoon salt
3 cups sliced cucumber
3 small onions, thinly sliced
Place sliced cucumber and onions in a large container or bowl. In a separate bowl, stir vinegar, sugar, water and salt together until dissolved. Add celery seed. Pour mixture over cucumber and onions and refrigerate.*08/12/2015 Helena