>joyofkosher.com
CARROT CHIPS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/carrot-chips.html
3 large carrots (the bigger the better)
1 tablespoon oil
salt and pepper to taste
Preheat oven to 375.
Peel carrots then slice with a mandolin, food processor or knife. Slice thin and then mix with olive oil and salt and pepper. Spread on cookie sheet in one layer.
Bake for about 40 minutes, flipping them over half way through.
Variation: you can add any herb for more flavor, tarragon goes very well with carrots.*joyofkosher.com
Groenteskyfies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/carrot-chips.html
WegSleep
Wie’t gesê ’n mens kan slegs van aartappels tjips maak? Hierdie alternatief is kleurryk en lekker sout om aan te knaag as al die soetgoed jou onnodig vinnig laat ry.
Jy benodig
’n verskeidenheid groente soos aartappel, soetpatat, wortel, beet en botterskorsie, geskil
sonneblomolie
sout
Só maak jy
Sny die groente sommer met ’n groenteskiller in baie dun skyfies.
Maak die olie kokend warm en braai dan die groenteskyfies daarin tot bros en ligbruin.
Skep die gebakte skyfies uit op kombuispapier om die ergste olie te absorbeer en strooi sout na smaak oor.
WegSleep sê:
Elke groente se afsonderlike smaak is nog te bespeur. Dis verbasend om te sien hoeveel kinders die beet- en soetpatatskyfies geniet!
No comments:
Post a Comment