Saturday, 25 October 2014

SPARERIBSOUS





Bestanddele.
1 klein bottel tamatiesous.
1 klein bottel worcestersous
250 ml bruin suiker
30 ml appelkooskonfyt
15 ml mosterdpoeier
250 ml bruin wynasyn of druiweasyn
Tabasco na smaak
3 tl aromat
6 gekneusde knoffelhuisies
3 eetl blatjang
3 eetl sojasous.
Meng alles goed saam en kook totdat sous dikkerig begin word. Gebruik soos benodig.**Christo De Beer* Foto> *taste.co..au**