Sunday 26 October 2014

PIZZA - COUSCOUS


Ilse-Mari Forbes
Omdat ek na my gewig probeer kyk maak ek soms hierdie pizza base vir my. Dit is gemaak van cous cous en eiers. Dit is vir my baie lekker. Jy maak gewone cous cous aan soos jy normaalweg sou of die hoeveelheid wat jy nodig het. Wanneer dit ge ' expand' het sit jy so 2 eiers by meng goed dan sit in jou pizza bak/tray en bak in oond van 180° vir so 15-20 min. As die base geset het, begin jy jou pizza 'bou' die ekstra tamatie en slaai is maar net my manier want ek hou daarvan.  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/pizza-couscous.html



No comments:

Post a Comment