Saturday, 8 November 2014
KERSKOEK MET SJERRY
SJERRY KERSKOEK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/kerskoek-met-sjerry.html
1kg vrugtekoek mengsel
2k suiker
500g botter of margarien
1k sjerry
1k lemoensap
2t koeksoda
2proppevol brandewyn
2t gemmer
2t mixed spice
2t kaneel
Meng alles saam en kook vir 5-10min.
Koel af, ek doen dit oornag.
4k koekmeel 2keer gesif met 2t hoogvol bakpoeier.
4geklitste eiers, meng alles saam.
Voer 2- 23 cm panne uit met waspapier 3-4 lae. Ek gebruik die suiker en meel papier, beter isolasie en bak teen 160°C vir 1 1/2 uur , as dit te donker raak sit foelie bo-op . Smeer weekliks met sjerrie of brandewyn.
**Anthony Raymond*
November 6
Labels:
Kersfees
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment