OUPA SE KOS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/maalvleis-oupa-se-kos.html
Maalvleis gemeng met blokkies aartappels en rou rys en klein stukkie gekerfte ui en water, bietjie asyn sout en peper...Nouja hulle het dit op die stoof gaargemaak MAAR EK MENG DIT EN PLAAS DIT IN MY SLOW Cooker vir so 1h op High..ek gebruik sommer beef of groente aftreksel.
1kg maalvleis
3 aartappels baie klein blokkies gesny
1 ui gekerf
sout en peper
3e asyn[ of bietjie meer]
2k rou rys
Meng alles en gooi 3k aftreksel bo-oor en laat die pot sy ding doen of bo-op die stoof. Kinders is baie lief daarvoor ons grootmense skep so n bietjie blatjang of salsa oor...en as dit koud is maak jy lekker jaffels of snakwich daarmee...Vaal maar lekker..

Helena Kruger
No comments:
Post a Comment