Wednesday, 26 November 2014

MUFFIN IN HALOGEEN OOND

MUFFIN IN HALOGEEN OOND

Ek het gisteraand die Groot Muffin in my Halogeen Oondjie gebak vir die eerste maal en Ja dit was baie lekker.**Helena Kruger*
BLUEBERRY MUFFIN
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/muffin-in-halogeen-oond.html
*Halogeen Oondjie*
2k Bruismeel
1/2 k Suiker[halwe]
1 eier
2 e Gesmelte Botter
1t Vanilja
Knippie sout
1 1/4k Melk[ een en n kwart]
1k Blueberries gevries
2 e gesnipperde Perskekonfyt met Grenadella konfyt
Sif meel en suiker en knippie sout
Meng geklitste eier met gesmelte botter en melk en vanilja
Voeg berries en konfyt by en meng met jou meel
Gooi uit in n gemeerde pannetjie en bak op 220*C vir 40-45min tot jou toetspen skoon uitkom
Laat afkoel en sny in blokkies..N.S>Jy kan dit net so eet of bedien met styfgeklitste room as n nagereg..met roomys of vla.Helena Kruger*24/11/2014




 



 

No comments:

Post a Comment