Wednesday 26 November 2014

HALOGEN ROASTED CHICKEN AND VEGGIES

HALOGEN ROASTED CHICKEN AND VEGGIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/11/halogen-roasted-chicken-and-veggies.html
1.Pre-cook eers jou aartappels vir 10min in jou Mikrogolf oond
2.Voeg bietjie olyfolie in n bakkie met lekker Speserye van jou keuse en gooi jou aartappel halwes daarin en meng deur
3. Sny uie dun en plaas onder in jou groot glasbak van jou oondjie[hier het ek bruinsouspoeier gemeng met bietjie water en die uie by gemeng en toe alles onderin gegooi
4.Plaas jy eerste rakkie bo-op en plaas jou halwe aartappels daarop, Plaas jou kool halwes wat jy vir 5min in die mikrogolf bietjie geblanseer[stoom] het in die middel
5.Plaas jou lekker gegeurde hoender bo-op jou volgende rakkie met die voetjies
6.Stel jou oond op 200*C vir 60min. en skakel aan[op 30min draai jou hoender om en stel dit weer vir 30min tot jou hoender gaar is ..druk met n sosatie stokkie so op die dye en kyk of die sousie wat uitloop gaar is en nie rooi nie dan is hy gaar**Helena Kruger 24/11/2014


 




  


.

 





 

No comments:

Post a Comment