Sunday 14 December 2014

KAASKOEK - WILLEM SE KAASKOEK

WILLEM SE KAASKOEK / TERT

Baie dankie! In n jap trap gemaak! 
1 blikkie kondensmelk, 
2 X clover room,
 halwe koppie suurlemoen sap, 
250g philadelphia cream cheese en my twist 
1 blikkie coctail mengsel

Metode:
Klits die room styf en roer die cream cheese by.
Meng die kondensmelk en suurlemoensap  saam en roer dit in.
Meng n blikkie coctail fruit heel laaste saam jou mengsel!**
Willem Christiaan Jacobus Oosthuizen

No comments:

Post a Comment