Thursday, 29 January 2015

ADVOKAAT



ADVOKAAT

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/01/advokaat.html

Daar was 'n tyd toe geen Suid-Afrikaanse drankkabinet (onthou jy hulle?) sonder 'n bottel Advokaat was nie. Hierdie likeur het sy oorsprong in Nederland.
Vir 250 ml Advokaat het jy nodig:
6 eiergele
200 g suiker
2 ml vanillageursel
250 ml brandewyn

Klits die eiergeel, suiker en vanillageursel saam tot dit lekker dik is.
Klits nog terwyl jy die brandewyn stadig byvoeg. Hou aan klits tot dit 'n romerige tekstuur ontwikkel.Bedien koud.
(foto R. Tobias)*Kookkuns

Helena Kruger
dan kan jy dit met die Advokaat maak**


SNOWBALL

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/01/advokaat.html
Ysblokkies

1 deel advokaat
5ml lemmetjiesap
5 dele limonade
METODE
Plaas ysblokkies in glas. Roer advokaat en sap by. Gooi limonade oor.***Dit is lekker**

No comments:

Post a Comment