Sunday 11 January 2015

NAGEREG VIER VAN ALLES

VIER VAN ALLES POEDING
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/01/nagereg-vier-van-alles.html
4 eetlepels meel
4 eetlepels suiker
4 eetlepels appelkooskonfyt
½ koppie kookolie
1 koppie melk
1 teelepel koeksoda
1 knippie sout

Metode:
Voeg al die nat bestanddele bymekaar, meng goed.
Voeg al die droë bestanddele bymekaar.
Meng die twee goed in 'n mengbak.
Plaas dit in 'n glas oonbak.
Bak vir 30-35 minute by 180grade.

Bedien met vla.
Bron: RSG


Maggie de Castro
VIER LEPEL POEDING IN DIE MIKROGOLF
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/01/nagereg-vier-van-alles.html

4 lepel poeding ek het hom in die microgolf gemaak 5min om te meng 20min in mikrogolf op hoog heerlik met vla jy kan box vla koop om tyd tebespaar jou familie gaan dink hoe hard jy werk en dit is tjop tjop
Bestanddele:
4 e meel
4 e botter
4 e suiker
4 e enige konfyt
1 t koeksoda
250 ml melk
Metode:
Meng als baie goed.( deeg lyk of dit skif)
Gooi in gesmeerde oodbak.
Bak 45 min. by 180*c (sien nota bo vir mikrogolf tyd)
Bedien met vla of roomys
Hier kan jy ½ k klapper by gooi, of sjokolade chips, amandelsplinters.
(poplap se lekkerbek resepte)

No comments:

Post a Comment