Rollmops
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/01/rollmops.html- 8 herrings (whole salted)
- 6 tbsp strong mustard
- 4 large dill pickles (sliced intho thick batons as long as the width of the herrings)
- 1 large onion (thinly sliced into rings, blanched for a few seconds)
- 2 tbsp capers
- 2 cups (500 ml) white vinegar [for the marinade]
- 2 cups (500 ml) dry white wine [for the marinade]
- 2 tsp crushed juniper berries [for the marinade]
- 1 tsp crushed allspice berries [for the marinade]
- 2-3 crushed cloves [for the marinade]
Instructions
- Pour water over the whole herrings until they are completely covered and refrigerate for at least 12 hours. Change the water every 4 to 6 hours.
- Take all the marinade ingredients and put them in a non-corrosive saucepan. Bring the mix to a boil and let simmer for 10 minutes. Leave to cool completely.
- Drain and dry the fish. Remove the heads, and fillet the herrings. Rinse and dry the prepared fish. Lay the fillets skin side down on a board and spread the strong mustard. Afterwards, place a piece of pickle at the wide end of each and scatter a few onion rings, and capers. Roll them up like jelly rolls, securing with wooden or metal skewers.
- Layer the herring rolls with the
remaining onion in the sterilized canning jars. Top the jar off with a
layer of onions and pour in the marinade, making sure all the
ingredients are totally covered. Seal and refrigerate. The rollmops will
be ready in about 1 week.**preserverecipes**
N.B>3 months, refrigerated
About 3lb (1.5 kg) -
Baie dankie vir die resepte...waardeer>Helena KrugerJenny Pieterse, oorlede Pieter Pieterse se vrou het moppe (rolmops) wat sy inle van vars sardyne. Hier is die resep:Sny die sardyne in filette.
Plaas die filette onder growwe sout vir sowat 7–12 uur.
Spoel af onder vars water.
Rol die filette op met die velkant na buite en steek vas met ‘n tandestokkie. ‘n Agurkie en ‘n ui-repie kan ook in die filet opgerol word.
Laat die rolletjies in druiweasyn, gegeur met piekelspeserye en, indien verkies, versoet met bietjie suiker.
Plaas die piekel in bottels en laat so vir minstens tien dae voordat jy dit.*Bottel en Bere Resepte**
Nouja ek moes dit toe maar maak ons sal nou sien na so10-12dae se staan>
Helena Kruger 20/02/2015
ek het gebruik:
ROLLMOPS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/01/rollmops.html
500 ml asyn
75 ml water
1 1/2t suiker
1/2t mostersaad
1/2t piekel spice
swart peperkorrels
Lourieblaar
Sardyne 24uur laat staan met growwe sout op afgespoel ..droog gemaak en toe gerol
Asyn mengsel gekook en yskoud laat afkoel
Sardyne opgerol met n gerkin ..peppedew..en stukkie ui..vasgesteek met n stokkie en in die bottels gepak
Asyn mengsel oorgegooi en styf toegedraai en in die yskas geplaas.
Foto>Helena Kruger nadat asyn by is
******************************************************************************
ROLLMOPS:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/01/rollmops.htmlKatrina Hentze Sivori
( Die resep is uit my kop uit…. Van my ma gekry jare gelede)
Wit DRUIWE asyn
Suiker
Robersons pickling spice
Vars pilchards gefillet en in growe sout gele (minstens 3 dae)
Agurkies in repies gesny
Uie in ringe gesly ( sny dan die ringe in helfde)
Ek kan nie maates gee nie want dit hang af hoeveel vis jy gaan inle.
Vir elke koppie asyn gebruik ek n halwe koppie suiker ( ek gebruik GLAD nie water in my inle resepte nie, want dit hou langer as jy net asyn gebruik) . Maar sodra jy baie asyn gebruik, skaal af met die suiker anders is dit te soet. Ek proe myne. Almal se smaak is anders. Vir 750ml Asyn gebruik ek 1 boksie pickling spice. ( Ek kook gewoonlik so 8 x 750ml bottels asyn …. Dis genoeg vir so 20 bottels rollmops op n slag)
Sit asyn, suiker en pickling spice in n pot en kook vir so 20 minute. Laat afkoel.
As die vis vir so 3 dae in die sout gele het, spoel goed af en maak droog. (Ek pak myne in lae, tussen afdroog lappe…. Die lappe sal so 4 keer daarna gewas moet word om die visreuk uit te kry )
Kry jou agurkies en uie reg en begin rol…. Bietjie uie en argurkie binne in die vis fillet. En pak in skoon bottels. Ek gebruik nie tande stokkies om my vis toe te hou nie. Ek gebruik chopsticks om my opgerolde rollmop in die bottle te pak. As jy hom mooi pak bly hy opgerol. Al gekonfyt met die story … doen dit amper 30 jaar al so . Daai tande stokkies kan iemand lelik seer maak as hulle dit nie sien nie, en dit vat ook spasie in die bottle. Gooi ook so tussen die rollmops in die bottle nog uie en agurkies.
Sodra jy alles in bottels het, skep die asyn sous oor en sorg dat die asyn tussen die rollmops is en hulle is mooi bedek. Seel en geniet. Na so week sal hulle reg wees om te eet. Hoe langer hulle staan, hoe lekkerder.
Verskoon tog asb. my Afrikaans.*10/03/2015

No comments:
Post a Comment