Thursday 19 February 2015

BEES ROULADE



BEEF ROULADE

Maak n Beef Roulade met deeg,gebruik n klaar voorbereide mince gegeur met speserye na jou smaak (maak seker die mince bind)en le dit uit op ontvriesde "puff pastry".
Rasper kaas en sampioene oor dit en rol dit soos n swiss roll op en vou die kante toe om die deeg te seel
Prik n paar gaatjies in die deeg vir die stoom om te ontsnap.
Smeer deeg met melk of botter,bak in die oond vit +- 30-40 minute totdat deeg mooi gaar is. *Danie Wilhelm*

No comments:

Post a Comment