SJOKOLADE BESKUITJIE FUDGE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/sjokolade-beskuitjie-fudge.html
Bestanddele:
2 eetlepels kakao
250g margarine
500g versiersuiker
1 teelepel vanielje geursel
1 pakkie marie beskuitjies
1 eier
Metode:
Krummel marie beskuitjies.
Klits die eier met vanielje geursel.
Smelt margarien in ‘n groot kastrol oor n lae hitte op stoof.
Voeg kakao, versiersuiker, eier en vanielje mengsel by.
Roer tot n gladde mengsel.
Verwyder kastrol van die stoof.
Voeg marie beskuitjies by en meng goed.
Gooi in gesmeerde bak.
Laat goed afkoel en sny in blokkies. *Elizma Ferreira*
Bestanddele:
2 eetlepels kakao
250g margarine
500g versiersuiker
1 teelepel vanielje geursel
1 pakkie marie beskuitjies
1 eier
Metode:
Krummel marie beskuitjies.
Klits die eier met vanielje geursel.
Smelt margarien in ‘n groot kastrol oor n lae hitte op stoof.
Voeg kakao, versiersuiker, eier en vanielje mengsel by.
Roer tot n gladde mengsel.
Verwyder kastrol van die stoof.
Voeg marie beskuitjies by en meng goed.
Gooi in gesmeerde bak.
Laat goed afkoel en sny in blokkies. *Elizma Ferreira*
Bron: Boerekos .com
No comments:
Post a Comment