Mara Wilmans
GEBOTTELDE BUTTERNUT SLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/gebottelde-butternut-slaai.html
Bestandele:
1kg Butternut in blokkies gesny
2 med Uie in blokkies gesny
2 koppies Asyn
1 klein blikkie Ingelegde Perskes
1 klein blikkie Ingelegde Perskes
1 klein blikkie Pynappelstukke
2 koppies Suiker
5ml sout
5ml gemmer
5ml borrie
10ml kerrie
Metode:
Kook butternut net sag. Kook sag in half koppie asyn. Sny perskes en pynappel in blokkies en hou die sap eenkant. Voeg nou nog een en 'n half koppie asyn en suiker by uie. Voeg die speserye by die uie. Kook tot suiker gesmelt is en voeg butternut by. Kook goed deur. Die perske en pynappelsap moet saam gekook word. Bottel warm. Ek hett die resep by Caren v Reenen gekry.
Helena Kruger
Hier het ek Beulagh se resep gebruik en dit so n bietjie verander net met die byvoeging van MANGO EN PYNAPPELSTUKKIES EN VARS GEMMER..Dankie Beulagh dit is vreeslik baie lekker
700g Mango blokkies
500g Pynappel stukkies gekerf
2t Vars Gemmer
Foto>Helena Kruger
BUTTERNUT SLAAI

BUTTERNUTSLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/gebottelde-butternut-slaai.html
(uit Beulagh se Warmkombuis)
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/gebottelde-butternut-slaai.html
(uit Beulagh se Warmkombuis)
3 kg Butternut blokkies effens gekook NIE pap
nie.[hou eenkant]
4 Groot uie gekerf kook tot sag in bietjie water.
voeg by:
4koppies suiker
3koppies witasyn
3t/l sout
3t/l borrie
1t/l Kerrie
Halwe koppie fyn appelkoos jam
3t/l fyn gemmer
Kook die uie mengsel tot all die bestandele opgelos
is
Voeg 1 klein blikkie perske wat fyngesny is by
gebruik die sous om 20ml maizena aan te maak gooi
by en kook goed
Voeg n 750ml Kerrie pynappel by*
Skep butternut geleidelik by kook goed deur bottel
baie warm.
*Let wel jy kan vars pynappel asook perske byvoeg
Kook dit saam met die uie voeg dan die res van
bestanddele by en
natuurlik suiker na smaak*Bottel en Bere Resepte *19/03/2015
BUTTERNUT SLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/gebottelde-butternut-slaai.html
2kg Butternut (2cm blokkies - kook eenkant.)
Sous:
3 groot uie gesny,
4 koppies wit asyn,
3 koppies suiker
1 t sout,
2 t borrie,
1 t kerrie,
halwe koppie appelkooskonfyt,
2 t fyn gemmer.
Kook uie mengsel halfgaar.
Kook 2 pynappels (in blokkies gesny) in mikrogolf v 3 min. Voeg bymekaar butternut, uiemengsel pynappels, klein blikkie perskes en chillies, kook tot gaar.

Verdik met 20ml Mazeina in half kop water. Bottel warm
Geplaas deur: Elma du Plessis
Geplaas deur: Elma du Plessis
No comments:
Post a Comment