Wednesday, 11 February 2015

GESONDE SOMER HOENDERSLAAI





GESONDE SOMER HOENDERSLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/gesonde-somer-hoenderslaai.html


1 hoenderborsie, in repies gesny (klaar gaar)
Halwe greenpeper in 2cm blokkies gesny
Kersie tamaties in halwes gesny
Baba spanasie blare
Halwe pers ui in ringe gesny
Feta gekrummel na smaak
Een skyf waatlemoen in blokkies gesny(ek het die klein een gebruik) lekker soet
Slaai sous van jou keuse
Slaai speserye van jou keuse


Ek dink nogals granaat pitte gaan net so lekker wees saam met hierdie slaai
Whala .... ń heerlike gesonde somer slaai.... geniet dit!**Mariana Pretorius