Saturday, 7 February 2015

WORTEL EN PIESANGKOEK

Herman En Marjana Rheeders
WORTEL EN PIESANGKOEK

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/02/wortel-en-piesangkoek.html
125ml strooisuiker
3 eiers
125ml olie
Klits saam.
375ml meel
10ml bakpoeier
5ml koeksoda
Sif saam
250ml gerasperde wortels
3 piesangs fyngedruk
125ml pekan neute gekap.

Meng gesifte bestanddele met geklitste bestandele. Meng goed.
Voeg wortels, piesangs en neute by.
Meng goed.
Gooi in 2 koekpanne en bak vir 35 - 40 min by 180•C.

500ml versiersuiker
60 ml margarine
Room saam. As baie dik kan bietjie melk by gegooi word.
Meng dan 30ml roomkaas deur.
Smeer tussen en bo-op koek.