Tuesday, 10 March 2015

BASIESE BROODDEEG


BASIESE BROODDEEG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/basiese-brooddeeg.html
Wendy Wastl

200ml Louwarm water
200ml Louwarm melk
1 Eier
30ml Olie
15ml Suiker
10ml Sout
4x250ml koekmeelblom
10g kitsgis
Meng al die nat bestandele saam.
Meng dan ook al die droe bestandele saam.
Meng dan alles saam in n lekker sagte deeg.
Laat rys tot dubbel die groote.
knie plat en sit in groot broodpan en laat weer rys.
Sit dan in die oond 180'C vir 25min.**Koek en Terte*